Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
Tswaing Munisipaliteit is besig om op ’n ramp af te stuur.
Tswaing Munisipaliteit is besig om op ’n ramp af te stuur. AfriForum het al verskeie…
Klassifiseer plaasaanvalle as ’n prioriteitsmisdaad
Plaasaanvalle is nie bloot geïsoleerde gevalle van huisbraak of roof nie. Dit is ’n herhalende…
’n R582,64-heffing op jou munisipale rekening
Het jy ’n sonkraginstallasie en verskyn die R582,64-heffing op jou munisipale rekening? Die munisipaliteit sê…
’n Minister wat lede van ’n gemeenskap vloek, moet gaan!
Waterkrisis! Die minister van water en sanitasie is duidelik onbevoeg in haar rol om JOU…
12,7% méér vir elektrisiteit, terwyl Eskom R30,3 miljard wins maak?
’n Elektrisiteitstariefverhoging van 12,7% vir verbruikers, terwyl Eskom ’n wins van R30,3 miljard in die…
Lynnwoodweg se padkonstruksieprojek
R123 miljoen betaal – Lynnwoodweg steeds ’n bouperseel AfriForum en AfriForum Jeug eis dringend antwoorde…
Stop munisipaliteite se onbillike boorgatheffing
Die Mbombela-munisipaliteit het vanaf 1 Julie 2026 ’n nuwe maandelikse heffing ingestel op private boorgatwater…
Brandstofheffingverligting nou!
Brandstofpryse plaas huishoudings, ondernemings en die hele ekonomie onder toenemende druk. AfriForum eis: Help AfriForum…
Jy betaal te veel vir krag.
Jy betaal te veel vir krag.Kragtariewe het sedert 2007 met 907% gestyg.AfriForum veg vir laer…
Tshwane se boetes vir meterpeutering tref onskuldige inwoners. Veg terug.
AfriForum ontvang toenemend klagtes van inwoners wat beweer dat hulle munisipale rekeninge skielik enorme aanpassings,…
AfriForum toets die gehalte van jou water.
Waterkrisis!Ons kan nie die regering met ons water vertrou nie.43% van SA se drinkwater is…
Besoedeling van die Vaalrivier
PETISIE TER ONDERSTEUNING VAN AFRIFORUM SE DRINGENDE HOFAANSOEK TEEN DIE EMFULENI PLAASLIKE MUNISIPALITEIT PETISIE DEUR…















