Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Die heel eerste AfriForum Jeugkongres word in 2020 gehou!
Wanneer: 23 tot 26 Januarie 2020.
Waar: FAK Udolpho Rivierplaas buite Parys in die Vrystaat.
RSVP asseblief teen 10 Desember 2019 by marike.labuschagne@afriforum.co.za.
Beste takbestuurslid, ons hoop dat jy nes ons al uitsien na aanstaande jaar se Jeugkongres! Het jy reeds ons uitnodiging ontvang? Indien nie, lees dit gerus hier: Jeugkongres – Brief aan taklede_Afr
Jy is welkom om ’n metgesel vir die naweek saam te bring. Let egter daarop dat jou metgesel die kongres op eie onkoste sal bywoon. Onthou ook dat ons die Saterdagaand, 25 Januarie prysuitdeling en dinee hou.
Indien jy die Jeugkongres gaan bywoon, voltooi asseblief die onderstaande vraelys voor of op 13 Januarie 2020:
Oops! We could not locate your form.
AfriForum Jeugkongres 2020
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




