Fase 6-beurtkrag: AfriForum en die publiek het genoeg gehad van Eskom-probleme

10/12/2019
Eskom-moer-featured

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum gee die publiek ’n direkte platform waar hulle hul onvergenoegdheid met Eskom se stand van sake kan lug – veral met die ongehoorde inwerkingstelling van fase 6-beurtkrag.

AfriForum se petisiebrief werf jou ondersteuning en lys verskeie eise waaraan sowel Pravin Gordhan en Gwede Mantashe – onderskeidelik minister van openbare ondernemings en van minerale en energiehulpbronne – as Jabu Mabuza, waarnemende uitvoerende hoof van die Eskom-groep, redelikerwys kan voldoen.

AfriForum is daarvan oortuig dat lede van die publiek – veral met die feestyd om die draai – daarop geregtig is om ’n bestendige elektrisiteitsvoorsiening te hê, asook antwoorde van die persone wat daarin gefaal het om dit te lewer.

Jy kan help. Vul jou besonderhede hier in om die brief direk vir die ministers te stuur, en volg ons op sosiale media om te sien hoe die publiek se moermeter styg:

Die brief: USE OF UNPRECEDENTED STAGE 6 LOADSHEDDING

Oops! We could not locate your form.

AfriForum gee die publiek ’n direkte platform waar hulle hul onvergenoegdheid met Eskom se stand van sake kan lug – veral met die ongehoorde inwerkingstelling van fase 6-beurtkrag. AfriForum se petisiebrief werf jou ondersteuning en lys verskeie eise waaraan sowel Pravin Gordhan en Gwede Mantashe – onderskeidelik minister van openbare… [Lees meer]
Eskom-moer-featured

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum gee die publiek ’n direkte platform waar hulle hul onvergenoegdheid met Eskom se stand van sake kan lug – veral met die ongehoorde inwerkingstelling van fase 6-beurtkrag.

AfriForum se petisiebrief werf jou ondersteuning en lys verskeie eise waaraan sowel Pravin Gordhan en Gwede Mantashe – onderskeidelik minister van openbare ondernemings en van minerale en energiehulpbronne – as Jabu Mabuza, waarnemende uitvoerende hoof van die Eskom-groep, redelikerwys kan voldoen.

AfriForum is daarvan oortuig dat lede van die publiek – veral met die feestyd om die draai – daarop geregtig is om ’n bestendige elektrisiteitsvoorsiening te hê, asook antwoorde van die persone wat daarin gefaal het om dit te lewer.

Jy kan help. Vul jou besonderhede hier in om die brief direk vir die ministers te stuur, en volg ons op sosiale media om te sien hoe die publiek se moermeter styg:

Die brief: USE OF UNPRECEDENTED STAGE 6 LOADSHEDDING

Oops! We could not locate your form.

Word ’n lid

Maak ’n donasie