Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
Rioolkrisis in Benoni
Inwoners van die woonstelblok, Pauline Davis, geleë in Benoni (Ekurhuleni Plaaslike Munisipaliteit), gaan gebuk onder…
Identifiseer waterlekkasies in die Vrystaat.
Dorpe in die Matjhabeng munisipale area gaan al vir ’n geruime tyd gebuk onder waterprobleme…
Fochville ondervind gereeld kragonderbrekings.
Ons het inligting nodig om Merafong Munisipaliteit verantwoordelik te hou. Dui aan wanneer daar ’n…
KROONSTAD VEREIS DAADWERKLIKE OPTREDE
KROONSTAD VEREIS DAADWERKLIKE OPTREDE EN ANTWOORDE VAN MOQHAKA MUNISIPALITEIT OOR DEKADE LANGE RIOOLVLOEIPROBLEEM. Hoe lank…
Rand Water in die hof
AfriForum staan Rand Water op 10 Mei 2023 in die hof teen in die munisipale…
Weg met lisensiehernuwings!
AfriForum is besig om regstappe te doen teen die vereiste om lisensiekaarte elke vyf jaar…
WETSONTWERP OP DIE VOORKOMING EN BESTRYDING VAN HAATMISDADE EN -SPRAAK
Die Suid-Arikaanse regering se voorgestelde Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en -spraak…
Groblersdal-tak pak waterprobleme aan
AfriForum se Groblersdal-tak pak waterprobleme aan Gee ons jou mandaat om die waterprobleme in Groblersdal…
Help AfriForum se Kempton Park-tak om die Aston Park Residents Association (APRA) se park te beveilig
APRA se afgebakende woonbuurt se park en tennisbane, tussen Eton- en Dannstraat, is ’n seeroog…
Apiesrivier gaan gebuk onder hewige kragonderbrekings
Help die AfriForum-tak om dit stop te sit. AfriForum se Apiesrivier-tak is moeg vir die…
Straatligprojek
Ons wil gedurende Maart 2023 die straatligte aanmeld wat buite werking is. Werk jou straatlig?…
Pretoria se slaggate
Slaggate is deel van elke motoris se daaglikse pendel skool toe, werk toe, winkels toe…
Opnames
No posts