Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Inwoners van die woonstelblok, Pauline Davis, geleë in Benoni (Ekurhuleni Plaaslike Munisipaliteit), gaan gebuk onder ‘n rioolkrisis. Menige versoeke is deur die AfriForum-tak aan die munisipaliteit gestuur om die rioolwerke te herstel.
AfriForum is bekommerd oor hierdie swak dienslewering wat ’n gesondheidsrisiko vir die inwoners inhou.
Sien video onder.
Jy kan help om verdere druk op die munisipaliteit te plaas. Voeg jou naam hierby:
Rioolkrisis in Benoni
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




