Pretoria se slaggate

17/02/2023
Pretoria_slaggate

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Slaggate is deel van elke motoris se daaglikse pendel skool toe, werk toe, winkels toe en terug. Swak instandhouding en die laaste twee weke se swaar reën maak dinge net erger en meer gevaarlik.

AfriForum wil met jou hulp druk op die Tshwane-metroraad plaas om die slaggate in jou omgewing vinniger te herstel.

Volg die onderstaande skakel en sê vir ons waar die slaggate in jou omgewing is.

17/02/2023

Pretoria se slaggate

Slaggate is deel van elke motoris se daaglikse pendel skool toe, werk toe, winkels toe en terug. Swak instandhouding en die laaste twee weke se swaar reën maak dinge net erger en meer gevaarlik. AfriForum wil met jou hulp druk op die Tshwane-metroraad plaas om die slaggate in jou omgewing… [Lees meer]
Pretoria_slaggate

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Slaggate is deel van elke motoris se daaglikse pendel skool toe, werk toe, winkels toe en terug. Swak instandhouding en die laaste twee weke se swaar reën maak dinge net erger en meer gevaarlik.

AfriForum wil met jou hulp druk op die Tshwane-metroraad plaas om die slaggate in jou omgewing vinniger te herstel.

Volg die onderstaande skakel en sê vir ons waar die slaggate in jou omgewing is.

Word ’n lid

Maak ’n donasie