WETSONTWERP OP DIE VOORKOMING EN BESTRYDING VAN HAATMISDADE EN -SPRAAK

04/05/2023
Haatspraak-baniere_Afrikaans

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die Suid-Arikaanse regering se voorgestelde Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en -spraak is weer eens vir openbare kommentaar beskikbaar om voor die parlement te dien. Hoewel AfriForum die vervolging van ware haatspraak ondersteun, glo ons dat dié wetsontwerp die betekenis van die konsep verdraai en dat grondwetlik beskermde uitdrukking gekriminaliseer kan word as dié wetsontwerp goedgekeur sou word.

AfriForum is van mening dat die huidige weergawe ongrondwetlik is en dat dit vryheid van uitdrukking bedreig omdat:

  1. Die dubbele standaarde met betrekking tot haatspraaksake is besig om te vererger.
  2. Hierdie wetsontwerp verlaag die grondwetlike standaard vir haatspraak betreklik baie.
  3. Die grondwetlike reg tot vryheid van uitdrukking verkeer die afgelope paar jaar toenemend onder meer druk.

Gee aan AfriForum jou mandaat in dié geveg deur jou besonderhede hieronder te voltooi:

Die Suid-Arikaanse regering se voorgestelde Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en -spraak is weer eens vir openbare kommentaar beskikbaar om voor die parlement te dien. Hoewel AfriForum die vervolging van ware haatspraak ondersteun, glo ons dat dié wetsontwerp die betekenis van die konsep verdraai en dat grondwetlik… [Lees meer]
Haatspraak-baniere_Afrikaans

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die Suid-Arikaanse regering se voorgestelde Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en -spraak is weer eens vir openbare kommentaar beskikbaar om voor die parlement te dien. Hoewel AfriForum die vervolging van ware haatspraak ondersteun, glo ons dat dié wetsontwerp die betekenis van die konsep verdraai en dat grondwetlik beskermde uitdrukking gekriminaliseer kan word as dié wetsontwerp goedgekeur sou word.

AfriForum is van mening dat die huidige weergawe ongrondwetlik is en dat dit vryheid van uitdrukking bedreig omdat:

  1. Die dubbele standaarde met betrekking tot haatspraaksake is besig om te vererger.
  2. Hierdie wetsontwerp verlaag die grondwetlike standaard vir haatspraak betreklik baie.
  3. Die grondwetlike reg tot vryheid van uitdrukking verkeer die afgelope paar jaar toenemend onder meer druk.

Gee aan AfriForum jou mandaat in dié geveg deur jou besonderhede hieronder te voltooi:

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*