Help AfriForum se Kempton Park-tak om die Aston Park Residents Association (APRA) se park te beveilig
21/04/2023
Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
APRA se afgebakende woonbuurt se park en tennisbane, tussen Eton- en Dannstraat, is ’n seeroog en lok kriminele elemente.
AfriForum se Kempton Park-tak wil jou steun vra om druk op die munisipaliteit te plaas om die park skoon te maak en die vervalle gebou by die tennisbane af te breek.
Voeg asb. jou naam by die petisie:
21/04/2023
Help AfriForum se Kempton Park-tak om die Aston Park Residents Association (APRA) se park te beveilig
APRA se afgebakende woonbuurt se park en tennisbane, tussen Eton- en Dannstraat, is ’n seeroog en lok kriminele elemente. AfriForum se Kempton Park-tak wil jou steun vra om druk op die munisipaliteit te plaas om die park skoon te maak en die vervalle gebou by die tennisbane af te breek…. [Lees meer]




