Straatligprojek

07/03/2023
Secunda-straatligte-Banier_Afr

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Ons wil gedurende Maart 2023 die straatligte aanmeld wat buite werking is.

Werk jou straatlig?

Gee die volgende inligting aan ons deur en ons sal verseker dat dit by die munisipaliteit aangemeld word.

Alle inwoners van Secunda, Evander, Kinross, Trichardt, Charl Cilliers en ander omliggende areas kan stukkende straatligte hier aanmeld.

Alternatiewelik kan jy die inligting op die Buurtbot-toep aanmeld.

07/03/2023

Straatligprojek

Ons wil gedurende Maart 2023 die straatligte aanmeld wat buite werking is. Werk jou straatlig? Gee die volgende inligting aan ons deur en ons sal verseker dat dit by die munisipaliteit aangemeld word. Alle inwoners van Secunda, Evander, Kinross, Trichardt, Charl Cilliers en ander omliggende areas kan stukkende straatligte hier… [Lees meer]
Secunda-straatligte-Banier_Afr

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Ons wil gedurende Maart 2023 die straatligte aanmeld wat buite werking is.

Werk jou straatlig?

Gee die volgende inligting aan ons deur en ons sal verseker dat dit by die munisipaliteit aangemeld word.

Alle inwoners van Secunda, Evander, Kinross, Trichardt, Charl Cilliers en ander omliggende areas kan stukkende straatligte hier aanmeld.

Alternatiewelik kan jy die inligting op die Buurtbot-toep aanmeld.

Word ’n lid

Maak ’n donasie