Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Het jy ’n sonkraginstallasie en verskyn die R582,64-heffing op jou munisipale rekening?
Die munisipaliteit sê die heffing bestaan nie. Ons weet die heffing word toegepas. AfriForum wil bewyse insamel.
Laai jou rekening hier op en help ons om die volle omvang van die heffing te dokumenteer. Hoe meer rekeninge ons insamel, hoe sterker is ons bewysbasis.
"*" indicates required fields
11/09/2026
’n R582,64-heffing op jou munisipale rekening
Het jy ’n sonkraginstallasie en verskyn die R582,64-heffing op jou munisipale rekening? Die munisipaliteit sê die heffing bestaan nie. Ons weet die heffing word toegepas. AfriForum wil bewyse insamel. Laai jou rekening hier op en help ons om die volle omvang van die heffing te dokumenteer. Hoe meer rekeninge ons… [Lees meer]




