Tswaing Munisipaliteit is besig om op ’n ramp af te stuur.

23/09/2026
ChatGPT Image Sep 23, 2026, 11_49_08 AM

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Tswaing Munisipaliteit is besig om op ’n ramp af te stuur. AfriForum het al verskeie kere briewe aan die munisipaliteit gestuur oor die verval van die munisipaliteit. Dienslewering gebeur nie op tyd nie en inwoners se probleme word nie aangehoor nie. Riool loop in die strate af, vullis word nie verwyder nie en inwoners sit soms vir dae aaneen sonder water.

AfriForum het al drie jaar gelede ’n versoek aan die munisipaliteit gestuur om ’n MOU te onderteken sodat AfriForum kan help om hierdie dienste te lewer. Tot vandag toe was daar nog geen antwoord nie.

AfriForum kan nie meer toelaat dat die Tswaing Munisipaliteit nie sy pligte nakom nie.

Hiervoor het ons jou hulp nodig. Deur hierdie petisie te onderteken, is dit nie net nog ’n handtekening nie. Wanneer jy hierdie petisie voltooi, word ’n e-pos direk aan die Premier van Noordwes se kantoor gestuur. AfriForum versoek dat die premier moet ingryp in die Tswaing Munisipaliteit en besoek aflê om te kom kyk in watse toestand die munisipale infrastruktuur is.
Voeg jou stem by die petisie en staan saam met AfriForum teen swak dienslewering.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
This field is hidden when viewing the form

Naam en van*

Tswaing Munisipaliteit is besig om op ’n ramp af te stuur. AfriForum het al verskeie kere briewe aan die munisipaliteit gestuur oor die verval van die munisipaliteit. Dienslewering gebeur nie op tyd nie en inwoners se probleme word nie aangehoor nie. Riool loop in die strate af, vullis word nie… [Lees meer]
ChatGPT Image Sep 23, 2026, 11_49_08 AM

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Tswaing Munisipaliteit is besig om op ’n ramp af te stuur. AfriForum het al verskeie kere briewe aan die munisipaliteit gestuur oor die verval van die munisipaliteit. Dienslewering gebeur nie op tyd nie en inwoners se probleme word nie aangehoor nie. Riool loop in die strate af, vullis word nie verwyder nie en inwoners sit soms vir dae aaneen sonder water.

AfriForum het al drie jaar gelede ’n versoek aan die munisipaliteit gestuur om ’n MOU te onderteken sodat AfriForum kan help om hierdie dienste te lewer. Tot vandag toe was daar nog geen antwoord nie.

AfriForum kan nie meer toelaat dat die Tswaing Munisipaliteit nie sy pligte nakom nie.

Hiervoor het ons jou hulp nodig. Deur hierdie petisie te onderteken, is dit nie net nog ’n handtekening nie. Wanneer jy hierdie petisie voltooi, word ’n e-pos direk aan die Premier van Noordwes se kantoor gestuur. AfriForum versoek dat die premier moet ingryp in die Tswaing Munisipaliteit en besoek aflê om te kom kyk in watse toestand die munisipale infrastruktuur is.
Voeg jou stem by die petisie en staan saam met AfriForum teen swak dienslewering.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
This field is hidden when viewing the form
This field is hidden when viewing the form
Naam en van*

Word ’n lid

Maak ’n donasie

#OnsSalSelf