’n Minister wat lede van ’n gemeenskap vloek, moet gaan!
10/09/2026
Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Waterkrisis!
Die minister van water en sanitasie is duidelik onbevoeg in haar rol om JOU gemeenskap se waterkrisis op te los.
Pemmy Majodina is onbevoeg.
Talle gemeenskappe gaan gebuk onder ernstige waterprobleme en besoedeling, met min tot geen ondersteuning van die minister nie.
Minister vloek man wat gemeenskapsvergadering bywoon.
Eis hier Pemmy Majodina se afdanking.
"*" indicates required fields
10/09/2026
’n Minister wat lede van ’n gemeenskap vloek, moet gaan!
Waterkrisis! Die minister van water en sanitasie is duidelik onbevoeg in haar rol om JOU gemeenskap se waterkrisis op te los.Pemmy Majodina is onbevoeg.Talle gemeenskappe gaan gebuk onder ernstige waterprobleme en besoedeling, met min tot geen ondersteuning van die minister nie.Minister vloek man wat gemeenskapsvergadering bywoon. Eis hier Pemmy Majodina… [Lees meer]




