AfriForum se Pionier-tak red baba uit kar, keer verdagtes aan en behaal nóg rits suksesse
’n Baba se lewe is gered, verskeie verdagtes is aangekeer en padveiligheid is bevorder. Dit alles en nog vele meer…
’n Baba se lewe is gered, verskeie verdagtes is aangekeer en padveiligheid is bevorder. Dit alles en nog vele meer…
AfriForum se Koekenaap-plaaswag, wat deel vorm van die organisasie se Vredendal-tak, het op 17 Mei 2020 in samewerking met die plaaslike SAPD…
Die AfriForum-buurtwag in Uitsig het op 25 Maart 2020 gehelp om twee sakerowers vas te trek. Die buurtwag se veiligheidsvoorsitter het omstreeks…
’n Lid van AfriForum se Springs-buurtwag het op 24 Maart 2020 in samewerking met die GPF ’n verdagte aangekeer. Morné Greyling, die…
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 20 Februarie 2020 gehelp om twee verdagtes aan te keer. Dít volg nadat die buurtwag twee…
AfriForum se Oos-Moot-tak het op 23 Februarie 2020 ’n noodboodskap op hulle telegramgroep ontvang. ’n Verdagte was besig om een…
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark is op Dinsdag 7 Januarie 2020 ontbied om ondersoek na ’n moontlike huisbraak in te stel….
AfriForum se Oos-moot Buurtwag het op Woensdagoggend 26 Junie 2019 drie bossiekappers teruggevind ná dit vermoedelik in die vroeë oggendure…
AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het op Saterdag 1 Junie 2019 in samewerking met die SAPD, Kilnerpark Sekuriteit en die Tshwane Blitspatrollie…
’n Lid van AfriForum se Uitsig-tak het die plaaslike buurtwag op 15 Februarie 2019 in kennis gestel van ’n verdagte wat oor…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide