AfriForum beveilig infrastruktuur tydens munisipale staking
AfriForum het verlede week gehelp om verskeie sleutelpunte in die Tshwane-metro te beveilig te midde van stakings deur munisipale werkers…
AfriForum het verlede week gehelp om verskeie sleutelpunte in die Tshwane-metro te beveilig te midde van stakings deur munisipale werkers…
AfriForum het op 28 Julie 2020 ’n skrywe gerig aan Makgorometje Makgata, waarnemende munisipale bestuurder van die Tshwane Metro, oor die elektrisiteitsprobleem…
AfriForum se Wes-Moot-tak het op 23 Julie 2020 Moot- en Hendrikstraat skoongemaak nadat vullis weens ’n munisipale staking in die middel van…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 23 Julie 2020 ’n skrywe aan die Tshwane Metro gerig rakende die toestand van die Montague Kneen-park…
AfriForum se Privaatvervolgingseenheid het vandag in ’n skrywe aan luitenant-generaal J.M. Nkomo versoek dat sy ’n groep beamptes van die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum bevraagteken die goedkeuring van die Tshwane Metro se begroting vir die 2020/2021-boekjaar aangesien slegs die munisipale raad…
AfriForum het vandag ’n veldtog van stapel gestuur om handreiniger en maskers te skenk aan tehuise vir bejaardes en persone…
AfriForum het op 27 Januarie 2020 ’n kostebevel teen die Tshwane-metro in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria gekry oor die onwettige koopkragtariefheffings…
AfriForum het op 16 Januarie 2020 ’n skrywe aan Nersa gerig en versoek dat ondersoek ingestel word oor waarom die…
AfriForum het op 7 November 2019 ’n klagte by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien en ’n prokureursbrief aan die Tshwane-metro gestuur oor die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide