AfriForum se Orania-protospan en OVD trek vier kabeldiewe vas
’n Berugte span vermeende koperkabeldiewe, wat maande lank al aktief is in die Bo-Karoo, het hulle vroeg gisteroggend (5 November)…
’n Berugte span vermeende koperkabeldiewe, wat maande lank al aktief is in die Bo-Karoo, het hulle vroeg gisteroggend (5 November)…
Nog 16 AfriForum-buurtwaglede het die afgelope week die organisasie se protospan-opleidingskursus suksesvol voltooi. Lede van takke in Lichtenburg, Brits, Songloed,…
AfriForum se dertiende protospankursus – en die eerste om in Bloemfontein aangebied te word – het die naweek ten einde…
Die protospan van AfriForum se Bo-Karoo-tak in Orania het op 1 November die plaaslike gemeenskap, die SAPD en Orania Veiligheidsdienste…
AfriForum se Brits- en Pretoria-Wes-buurtwag het in samewerking met die SAPD vier vermeende plaasaanvallers vasgetrek en gesteelde items teruggevind nadat…
AfriForum se Lydenburg-protospan het op 12 September 2020 spoorsny- en bykomende opleiding ontvang. Sewe lede is opgelei in spoorsny en…
Die AfriForum-plaaswagte in Thabazimbi se protospan het op 10 Oktober 2019 taktiese opleiding by Matla Mamba Safaris ontvang. Die opleiding het onder…
AfriForum se Alberton-buurtwag en -protospan het op 30 Maart 2019 verskeie gereedheidsoefeninge op ’n plaas buite Walkerville uitgevoer.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide