AfriForum verskaf opleiding aan SAUAC in Soweto
AfriForum het op 15 Oktober 2019 regsopleiding aan South Africa United Against Crime (SAUAC) in Soweto verskaf om te verseker dat lede…
AfriForum het op 15 Oktober 2019 regsopleiding aan South Africa United Against Crime (SAUAC) in Soweto verskaf om te verseker dat lede…
AfriForum se Fochville-buurtwag het op 11 Oktober 2019 hul eerste sigbaarheidspatrollie gehou om kriminele elemente in dié gebied te ontmoedig….
Lede van AfriForum het op Saterdag 21 September 2019 gehelp om vyf gewapende rowers in hegtenis te neem ná ’n…
Deur Lorraine Claasen Die minister van polisie, Bheki Cele, het op 12 September 2019 Suid-Afrika se jongste misdaadsyfers by die…
AfriForum se Alfa-buurtwag in Hermanus het op 24 Augustus saam met die SAPD en privaat sekuriteitsmaatskappye ’n gesteelde boot opgespoor….
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 28 Junie 2019 kommentaar ingedien teen die konsepwysigings aan die Wet op die Regulering van…
AfriForum se Ellaton-buurtwag in Klerksdorp het op 20 Junie 2019 ’n bewusmakingspatrollie gehou om sigbaarheid in dié deel van die dorp te…
AfriForum se Brakpan-, Springs- en Germiston-buurtwagte het op 13 Junie 2019 ’n inligtingsessie bygewoon wat deur AfriForum se 911 Traumaslagofferondersteuningseenheid in Brakpan…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 6 Junie 2019 ’n buurtwag in Phalaborwa gestig. Dit volg nadat die gemeenskap ’n behoefte uitgespreek het…
AfriForum se Gou-Kou-plaaswag en Riversdal-buurtwag het op 12 Mei 2019 in samewerking met die SAPD ’n groot sukses in die Hessekwa-gebied behaal…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide