Nuuskommentaar: Landswye vullisterreinoudit wys munisipale vullisbestuur is ’n hopelose gemors
Suid-Afrika worstel met ‘n voortslepende afvalbestuurskrisis. AfriForum se 2025-vullisterreinoudit wys weereens hoe munisipaliteite nie eens die mees basiese maatreëls vir…