AfriForum dien strafregtelike klagte in om mynaansoek by wildtuin te stuit
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 14 Augustus 2019 sy veldtog teen die beoogde steenkoolmyn naby die Nasionale Krugerwildtuin verskerp ná nog…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 14 Augustus 2019 sy veldtog teen die beoogde steenkoolmyn naby die Nasionale Krugerwildtuin verskerp ná nog…
AfriForum se Welkom-tak het op 10 Augustus 2019 die tak se eie lugsteunvleuel by die Welkom-lughawe gestig nadat dié tak vroeër vanjaar…
AfriForum se Springs-tak het onlangs die vloer van die eetsaal by die Rus ’n Bietjie-tuiste vir bejaardes vervang. Dít volg…
Brian Molefe, voormalige hoof van Eskom, het die einde van die regsroete bereik nadat hy alles moontlik probeer doen het…
Die gemeenskap van Endicott aan die Oos-Rand het onlangs gewys wat vermag kan word as mense saamstaan en mekaar ondersteun….
AfriForum se Wilmien Potgieter-fonds het ’n welkome hupstoot gekry nadat ’n loodgieter van Johannesburg op 20 Julie aan die Champions…
AfriForum se Standerton-buurtwag, die Standerton GPF en plaaslike boere het op 9 Augustus 2019 in die vroeë oggendure ’n groot deurbraak in…
Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het op 8 Augustus 2019 die verhoogde elektrisiteitstarief aangekondig wat die Tshwane-metro mag implementeer. Die verhoogde…
AfriForum het op 7 Augustus vanjaar opleiding onder leiding van David Olivier, AfriForum se veiligheidskoördineerder vir die Suidstreek, vir dié…
AfriForum se Kameeldrift-buurtwag het die afgelope paar maande gesorg dat misdaad van ongeveer 15 voorvalle per maand na ongeveer twee…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide