Coligny-2 op borgtog van R20 000 elk vrygelaat
Pieter Doorewaard en Phillip Schutte is vanoggend elk op borgtog van R20 000 in die hooggeregshof in Mmabatho vrygelaat. Hulle het…
Pieter Doorewaard en Phillip Schutte is vanoggend elk op borgtog van R20 000 in die hooggeregshof in Mmabatho vrygelaat. Hulle het…
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op 8 November 2019 in samewerking met die SAPD en Kasselman Veiligheidsdienste aan dié organisasie se nasionale…
AfriForum was vandag in die gelykheidshof in Johannesburg in die burgerregteorganisasie se haatspraaksaak teen Black First Land First (BLF) en…
AfriForum se Piet Retief-buurtwag het op 8 November 2019 in samewerking met SAPS en Piet Retief se verkeersafdeling aan dié burgerregteorganisasie…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kuruman-buurtwag het op 9 November 2019 brandbestrydingsopleiding ontvang. Altesaam tien buurtwaglede het die kursus bygewoon wat onderwerpe soos…
AfriForum het op 9 Novemeber 2019 Projek Nehemia-opleiding aan buurtwaglede van die Groter Pretoria-omgewing aangebied. Lede van buurtwagte in Brits, Rustenburg, Fochville…
AfriForum het vandag in ’n brief aan president Cyril Ramaphosa, minister van finansies Tito Mboweni en minister van gesondheid Zweli…
AfriForum se Zeerust-buurtwag het op 8 November 2019 in samewerking met die Vergenoegd-plaaswag aan die burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidsaksie deelgeneem. AfriForum…
AfriForum het sy #AnkerdorpPadskou op 4 November 2019 in Bethlehem begin om die burgerregteorganisasie se teenwoordigheid in dié dorp te…
Grondgrype het sedert die begin van die jaar beduidend toegeneem met sowat 60 gevalle in Gauteng, Limpopo en Mpumalanga. Die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide