AfriForum kap teen prospekteeraansoek in Dullstroom
Die burgerregteorganisasie AfriForum se regspan het op 5 Februarie 2020 ’n skrywe aan Singo Consulting (Edms.) Bpk. gerig nadat dit aan…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se regspan het op 5 Februarie 2020 ’n skrywe aan Singo Consulting (Edms.) Bpk. gerig nadat dit aan…
Noem die naam Andrina Matsemela in Mokopane (Potgietersrus) en die inwoners van die dorp en township spoeg vuur. Dié burgemeester…
AfriForum het vandag sy nasionale vullisterreinouditprojek van stapel gestuur waartydens vullisterreine geoudit sal word waar AfriForum gevestigde strukture het. Die…
Die AfriForum-tak in Standerton se jeugvleuel het op 26 Januarie 2020 die Voetsporemonument buite dié dorp skoongemaak. Hierdie monument is etlike jare…
Die burgerregtewaghond AfriForum het pas ’n omvattende veldtog aangekondig om die wêreld in te lig oor wat in Suid-Afrika aan…
AfriForum het ’n skrywe aan die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit in Bethlehem gerig oor die toestand van die Môrelig-vullisterrein. Die terrein,…
AfriForum het op 31 Januarie 2020 die vleiland in die Moreletapark-natuurreservaat in Pretoria skoongemaak as deel van Wêreldvleilanddag wat jaarliks…
Meer as 60% van Suid-Afrika se vleilande is onherstelbaar vernietig of gaan agteruit weens erosie, besoedeling, brande en veral…
AfriForum het in Desember sy eerste tekenprent oor die Afrikanergeskiedenis bekendgestel. James Kemp het die teks en Sean Verster die…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 30 Januarie 2020 voortgegaan met hul volhoubare skoonmaakprojek deur die gras op die sypaadjie van Fatima…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide