AfriForum eis dissiplinêre stappe teen burgemeester ná rassistiese uitlatings
AfriForum het vandag in briewe aan die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, die premier van die Vrystaat, asook…
AfriForum het vandag in briewe aan die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, die premier van die Vrystaat, asook…
Deur Johan Nortjé Die eerste COVID-19-geval in Suid-Afrika is vroeg in Maart 2020 bevestig, maar bevestigde gevalle neem egter daagliks…
Die Solidariteit Beweging se nuutgestigte noodfonds, wat hoofsaaklik gebruik sal word om kinders en bejaardes in nood te voed,…
Die Virseker Trust het aangekondig dat hy R1 miljoen aan die Solidariteit Beweging se Noodfonds gaan skenk. Die fonds se…
Genl.maj. Patricia Rampota, van die Gautengse provinsiale polisiekantoor, het vandag geëis dat polisiestasies die ontvangs van handreiniger van AfriForum weier…
Deur Johan Kloppers Voordat ’n mens kan vra wat die simptome van trauma is, is dit nodig om te verstaan…
“Ons voel dis baie belangrik om die polisie te ondersteun in hierdie krisistyd en hierdie is maar net een van…
AfriForum het op 1 Arpril 2020 meer as 5 000 botteltjies handreiniger aan polisie-eenhede in Gauteng geskenk om polisielede se…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n skrywe aan dr. Zweli Mkhize, Minister van Gesondheid, gerig om meer besonderhede oor die…
Die AfriForum-tak in Boshof het op 24 en 25 Maart 2020 in die lig van die huidige COVID-19-krisis 73 omgeepakkies aan gesinne…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide