AfriForum stel COVID-19-gemeenskapsplan bekend
AfriForum het vandag ’n omvattende plan bekendgestel vir gemeenskappe wat onder die volgehoue COVID-19-inperking ly. Die plan fokus op veiligheid,…
AfriForum het vandag ’n omvattende plan bekendgestel vir gemeenskappe wat onder die volgehoue COVID-19-inperking ly. Die plan fokus op veiligheid,…
AfriForum se Gauteng-Suid-takke woeker tydens die Covid-19-pandemie. Die Vanderbijlpark-tak het in samewerking met Helpende Hand sedert die staat van inperking…
Die AfriForum-tak in Christiana het op 13 Mei 2020 100 botteltjies handreiniger aan die Edith Smith-ouetehuis en ’n verdere 25 liter aan die…
Die privaat vervolging van Thandi Modise (die parlementêre speaker), Tom Moyane (voormalige hoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens) en Alexis Bizos…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy kommer uitgespreek dat die Suid-Afrikaanse regering besig is om die COVID-19-pandemie te misbruik om…
Ons het ’n punt bereik waar besighede mekaar nie as mededingers moet sien nie, maar eerder as vennote wat saam…
Deur dr. Eugene Brink, strategiese raadgewer vir Gemeenskapsake by AfriForum Een van die mees kontensieuse inperkingskwessies wêreldwyd is die sluiting…
Die AfriForum-tak in Velddrif het van 5 tot 7 Mei 2020 25 kospakkies aan behoeftige gesinne in die gemeenskap uitgedeel nadat RNFW…
Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 4 en 8 Mei 2020 25 sakke lemoene, 50 sakke nartjies en 10 groot sakke aartappels…
AfriForum verwelkom die direktief deur lt.genl. Moeketsi David Sempe op 7 Mei 2020 wat onder meer bevestig dat vuurwapenlisensiëring nou toegelaat word…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide