Gamagara Plaaslike Munisipaliteit
Ons, die ondergetekende inwoners van Dibeng (Deben) en omliggende boerderygemeenskappe, gee hiermee aan AfriForum die mandaat om die Gamagara Plaaslike Munisipaliteit en die Noord-Kaapse Departement van Omgewing, Natuur en Bewaring te versoek om die beplande stortingsterrein op Erf 1, Dibeng na ’n terrein nader aan Kathu te hervestig. Die huidige terrein voldoen nie aan basiese stortingsterreinstandaarde nie, veroorsaak reeds besoedeling en onwettige storting, en hou ernstige gesondheids-, veiligheids- en voedselsekerheidsrisiko’s asook verlaagde lewensstandaard vir Dibeng-inwoners in.
"*" indicates required fields