Van BOER tot BORD

21/05/2020
Van-BOER-tot-BORD

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Dié projek is geloods om ’n produksielyn wat strek van die vars produk (wat direk van die boer verkry word) tot op die einde wanneer dit afgelewer word by die familie wat hulp nodig het. Die volledige proses word hieronder uiteengesit. Alle produkte en dienste is daarop gemik om Afrikaners te ondersteun deur werk te verseker, inkomste te genereer en werk te skep.

Die projek behels drie fases:

  • Fase 1: Vars produkte
  • Fase 2: Voorraadhuis/stoor
  • Fase 3: Verspreiding van verpakte vars produkte aan behoeftiges.

AfriForum wil boere graag aanmoedig om by die projek betrokke te raak en ons te kontak:

Oops! We could not locate your form.

21/05/2020

Van BOER tot BORD

Dié projek is geloods om ’n produksielyn wat strek van die vars produk (wat direk van die boer verkry word) tot op die einde wanneer dit afgelewer word by die familie wat hulp nodig het. Die volledige proses word hieronder uiteengesit. Alle produkte en dienste is daarop gemik om Afrikaners… [Lees meer]
Van-BOER-tot-BORD

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Dié projek is geloods om ’n produksielyn wat strek van die vars produk (wat direk van die boer verkry word) tot op die einde wanneer dit afgelewer word by die familie wat hulp nodig het. Die volledige proses word hieronder uiteengesit. Alle produkte en dienste is daarop gemik om Afrikaners te ondersteun deur werk te verseker, inkomste te genereer en werk te skep.

Die projek behels drie fases:

  • Fase 1: Vars produkte
  • Fase 2: Voorraadhuis/stoor
  • Fase 3: Verspreiding van verpakte vars produkte aan behoeftiges.

AfriForum wil boere graag aanmoedig om by die projek betrokke te raak en ons te kontak:

Oops! We could not locate your form.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*