Die waarheid oor grondeienaarskap en eiendomsregte in Suid-Afrika
Die burgerregteorganisasie AfriForum nooi jou uit om ons konferensie by te woon waar al hierdie vrae en meer bespreek sal word.
Datum: 24 Junie 2026
Tyd: 08:30
Venue: AfriForum Teater, Greenlyn Village-sentrum, h.v. Thomas Edison- en 13de Straat, Menlopark, Pretoria
"*" indicates required fields



