Visse in die Vaalrivier

27/10/2023
Vaalrivier

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum doen ’n beroep op die publiek om data oor Vaalrivier se siek visse in te samel.

AfriForum neem met kommer kennis van berigte wat ontvang is van siek en beseerde visse wat in die Vaalrivier, en veral in die Deneysville-omgewing, aangeteken is.

AfriForum doen ’n beroep op die publiek om deel te neem aan dié span se data-insamelingsproses. Hengelaars moet op die uitkyk wees vir visse wat ongewone simptome toon, soos bloed wat deur die skubbe of vinne syfer. Hengelaars wat visse met dergelike simptome in die Vaalrivier-stelsel teëkom, word versoek om foto’s van die siek vis, tesame met koördinate en/of ’n akkurate beskrywing van die plek waar die vis gevang is, aan AfriForum te stuur. Hierdie data sal baie waardevol wees in die ondersoek om vas te stel wat die oorsaak van die visse se ongesteldheid is.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*
DD slash MM slash YYYY
Drop files here or
Accepted file types: jpg, png, pdf, jpeg, Max. file size: 5 MB.
    27/10/2023

    Visse in die Vaalrivier

    AfriForum doen ’n beroep op die publiek om data oor Vaalrivier se siek visse in te samel. AfriForum neem met kommer kennis van berigte wat ontvang is van siek en beseerde visse wat in die Vaalrivier, en veral in die Deneysville-omgewing, aangeteken is. AfriForum doen ’n beroep op die publiek… [Lees meer]
    Vaalrivier

    Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

    AfriForum doen ’n beroep op die publiek om data oor Vaalrivier se siek visse in te samel.

    AfriForum neem met kommer kennis van berigte wat ontvang is van siek en beseerde visse wat in die Vaalrivier, en veral in die Deneysville-omgewing, aangeteken is.

    AfriForum doen ’n beroep op die publiek om deel te neem aan dié span se data-insamelingsproses. Hengelaars moet op die uitkyk wees vir visse wat ongewone simptome toon, soos bloed wat deur die skubbe of vinne syfer. Hengelaars wat visse met dergelike simptome in die Vaalrivier-stelsel teëkom, word versoek om foto’s van die siek vis, tesame met koördinate en/of ’n akkurate beskrywing van die plek waar die vis gevang is, aan AfriForum te stuur. Hierdie data sal baie waardevol wees in die ondersoek om vas te stel wat die oorsaak van die visse se ongesteldheid is.

    "*" indicates required fields

    This field is for validation purposes and should be left unchanged.
    Naam en van*
    DD slash MM slash YYYY
    Drop files here or
    Accepted file types: jpg, png, pdf, jpeg, Max. file size: 5 MB.

      "*" indicates required fields

      This field is for validation purposes and should be left unchanged.

      Maak ’n donasie

      Naam en van*