#HardloopvirHoop: Bennie Roux spring weg vir plaasaanvalslagoffers
Die ultramaratonatleet Bennie Roux (41) se hardloopprojek oor meer as 250 km deur die Vrystaat het vandag om 07:00 in…
Die ultramaratonatleet Bennie Roux (41) se hardloopprojek oor meer as 250 km deur die Vrystaat het vandag om 07:00 in…
AfriForum se Fisherhaven- en Alfa-buurtwag, wat deel is van AfriForum se Overstrand-tak, het op 16 en 17 Oktober 2019 ’n opvolgpatrollie…
Die AfriForum-tak in Brakpan het op 19 Oktober 2019 ’n suksesvolle massaskoonmaakprojek by die Tweedy Park-tehuis vir bejaardes aangepak. Dié…
Lede van die burgerregteorganisasie AfriForum se Geelhoutboomplaaswag net buite George, het op 17 Oktober 2019 opleiding in regsaspekte ontvang. Die opleiding…
Die AfriForum-tak in Benoni het op 18 en 19 Oktober 2019 verskeie instandhoudingstake by die Pauline Davis en Deneys Conradie…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kempton Park-takbestuur het op 16 Oktober 2019 hul algemene jaarvergadering (AJV) by die N.G. Kerk in Birchleigh gehou….
Die AfriForum-buurtwagte in Bloemfontein is op 17 Oktober 2019 tydens die Best of Bloemfontein Reader’s Choice-toekennings aangewys as sowel die beste buurtwag…
AfriForum se Benoni-buurtwag het op 11 Oktober 2019 ’n opvolgmassapatrollie in hul onderskeie sones gehou om sigbaarheid te verhoog. Dit…
Die AfriForum-tak in Germiston het op 15 Oktober 2019 tien bome by die Prestasieskool in Elspark en die Afrikaanse Hoërskool Germiston geplant….
AfriForum het op 15 Oktober 2019 regsopleiding aan South Africa United Against Crime (SAUAC) in Soweto verskaf om te verseker dat lede…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide