AfriForum staan Viljoenskroon-boer by met herstel van damwal
AfriForum het ’n boer van Viljoenskroon gehelp om die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit te dwing om ’n damwal aan die bokant…
AfriForum het ’n boer van Viljoenskroon gehelp om die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit te dwing om ’n damwal aan die bokant…
AfriForum se Malalane-buurtwag het onlangs twee hommeltuigvlieëniers in Orania laat oplei. Dié vlieëniers gaan die AfriForum-buurtwagte in die Laeveld voortaan…
AfriForum het vandag ’n ondersoek geloods na die beweerde misbruik van lugmagbates deur sekere hooggeplaaste lede van die ANC. Dié…
AfriForum is van mening dat die nuwe toedrag van sake rakende die groen vuurwapenlisensies verreikende gevolge vir die groot hoeveelheid…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van korrupsie by die Lyttelton-polisiestasie teen die Stad Johannesburg en tersaaklike verskaffers gelê….
Die aanstelling van Mpho Nawa as hoofadministrateur van die Tshwane-metro het daartoe gelei dat ’n begroting onregmatig goedgekeur is wat…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 7 September 2020 amptelik ’n tak en buurtwag in Potgietersrus gestig. Sowat 30 gemeenskapslede het die stigting…
AfriForum se Upington-tak het op 7 September in samewerking met BB Spares 40 liter hand- en oppervlakreiniger aan Laerskool Oranje-Noord…
Die AfriForum-buurtwag in Heidelberg het op 3 September ’n arrestasie in samewerking met Heidelberg se SAPD uitgevoer. Dié buurtwag is skaars…
AfriForum se Ellisras-tak het op 28 Augustus 2020 die organisasie se #VegEnBou-projek in die dorp afgeskop en verskeie opheffingsprojekte en veiligheidsaksies is…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide