AfriForum se Groter Moot-buurtwag hou Moot veilig
AfriForum se Groter Moot-buurtwag het op 1 Mei 2022 hulle weeklikse spanoperasie gehou. Dié buurtwag bestaan uit ses spanne van…
AfriForum se Groter Moot-buurtwag het op 1 Mei 2022 hulle weeklikse spanoperasie gehou. Dié buurtwag bestaan uit ses spanne van…
Die AfriForum-tak in Ermelo het op 28 April geborgde T-hemde by JJ van der Merwe Pre-Primêre Skool afgegee. “Ouers en…
Die AfriForum-tak in die Bo-karoo het op 28 April ’n bestuursvergadering gehou waartydens die takbestuur gereorganiseer is. Die nuwe takbestuur…
AfriForum se Moreleta Park-tak het op 28 April 2022 ses asblikke aan die Moreletapark Natuurreservaat geskenk. AfriForum neem jaarliks deel…
Die AfriForum-tak in Centurion het gedurende April hard gewerk om elke week ’n verskil te maak in dié omgewing. Die…
Regter I. van Rhyn het laat gistermiddag in die Vrystaatse Hooggeregshof uitspraak gelewer dat die premier verplig word om die…
Die AfriForum-tak in Kempton Park het op 27 April die organisasie se heel eerste #mywoonbuurt-projek in die land geloods. Daar…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 26 April by Parkdene Primêr in George besoek afgelê. Dié veldtog dien as…
AfriForum se Keimoes-tak het op 23 April hul volhoubare projek voortgesit deur die hoofstraat, Waterwiel en toeriste toilette skoon te…
AfriForum se buurtwag in Vryburg het op 25 April ’n netwerk van buurtwagte ontplooi om die verdagtes agterna te sit…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide