AfriForum waarsku inwoners van Upington om nie besmette water te drink nie
AfriForum het op 16 September uitslae ontvang wat bevestig dat die water in Upington nie geskik is vir menslike gebruik…
AfriForum het op 16 September uitslae ontvang wat bevestig dat die water in Upington nie geskik is vir menslike gebruik…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se regspan het vandag hulle aansoek om verlof tot appèl teen die “Kill the Boer”-haatspraaksaak uitspraak ingedien…
Die AfriForum-tak in Stellenbosch het op 9 September ’n nuwe veiligheidstruktuur bekendgestel tydens ’n funksie. Hierdie struktuur kan beskryf word…
AfriForum het vandag ’n rampfonds op die been gebring nadat die damwal van die slikdam by Jagersfontein op 11 September…
Eeue lank al word gevra wat die magtigste wapen is: die pen of die swaard. Die afgelope Vrydag het debatspanne…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag hofstukke teen die Mpumalanga Departement van Maatskaplike Ontwikkeling ingedien, nadat die departement steeds weier om…
Die AfriForum-tak in Mosselbaai het op 10 September, in samewerking met die Mosselbaai-munisipaliteit, 21 koorsbome (Acacia xanthophloea) in Apiesdoringstraat se…
AfriForum se Walker Drive-buurtwag, wat deel vorm van dié organisasie se Port Elizabeth-tak, het Saterdag in samewerking met die SAPD…
AfriForum se Midvaal-tak het Saterdag as deel van Solidariteit Helpende Hand se Meyerton-tak se familiedag wat by Lerato-kinderhuis in Meyerton…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het ses substasies, oor ’n tydperk van drie weke, saam met Sekuriteit Sonder Grense beveilig deur alarmstelsels…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide