AfriForum-buurtwag in Klerksdorp vervang onveilige stoptekens
AfriForum se Songloed-buurtwag in Klerksdorp het op 8 November, onder leiding van Abrie van Wyk, ’n buurtwaglid, sewe stoptekens in…
AfriForum se Songloed-buurtwag in Klerksdorp het op 8 November, onder leiding van Abrie van Wyk, ’n buurtwaglid, sewe stoptekens in…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n verslag oor ANC-mislukkings en federale oplossings vrygestel tydens ’n oggendfunksie. Die verslag onderstreep regeringsmislukkings…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n verslag oor ANC-mislukkings en federale oplossings vrygestel tydens ’n oggendfunksie. Die verslag onderstreep regeringsmislukkings…
Na aanleiding van die burgerregteorganisasie AfriForum se veldtog om hul lede en publiek te mobiliseer om klagtes in te dien…
Lede van AfriForum se privaatvervolgingseenheid was vandag in die Streekhof in Middelburg waar Xholane Singwayo teregstaan op twee klagtes van…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het weer kommentaar op die wysigingswetsontwerp op die Verkiesingswet by die Nasionale Raad van Provinsies se Komitee…
AfriForum het, met verwysing na die finale verslag van die kommissie van ondersoek na rassisme by die Universiteit van Stellenbosch…
AfriForum het op 8 November ’n skrywe aan die Ekurhuleni Metro gestuur om antwoorde te eis oor die haglike omstandighede…
AfriForum se Bo-Karoo-tak het in samewerking met verskeie rolspelers op 3 November die eerste wenner van Orania se Groentjies-projek aangewys….
AfriForum se Wes-Moot-tak het op 5 November in samewerking met die SAPD, die Hercules-gemeenskapspolisiëringsforum, die Departement van Binnelandse Sake en die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide