Apiesrivier-buurtwag en ander veiligheidsrolspelers voer sigbaarheidspatrollie uit
AfriForum se Apiesrivier-buurtwag het op 6 Januarie ’n sigbaarheidspatrollie in samewerking met die Apiesrivier-Noord-gemeenskapspolisiëringforum (GPF) en die Hammanskraal-polisie uitgevoer. Die…