Sukses: AfriForum-buurtwag trek voertuigdief vas
Op Saterdag 14 Januarie het AfriForum-buurtwaglede en ander rolspelers gehelp met die arrestasie van ’n vermeende voertuigdief in Benoni, Gauteng….
Op Saterdag 14 Januarie het AfriForum-buurtwaglede en ander rolspelers gehelp met die arrestasie van ’n vermeende voertuigdief in Benoni, Gauteng….
Danksy die spoedige ingryping van die Hartbeespoort-tak se vrywillige vuurvegterspan, is ’n huisbrand op 11 Januarie geblus voordat dit versprei…
Die stroop van die tweede graanoes van die gesamentlike landbouontwikkelingsprojek wat deur AfriForum, Saai, en die Boiphitlhelelo Koöperatief by Noga’s…
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 12 Januarie ’n vrou te hulp gesnel wat deur haar man aangerand word. Yolanda Fritz…
Provinsiale en nasionale departemente dra ook aansienlike blaam vir beurtkrag en nie slegs munisipaliteite nie, meen die burgerregte-waghond AfriForum. Die…
Die AfriForum-tak in Benoni het vroeër vandeesmaand ingespring en paaie opgeruim nadat hewige reënbuie verwoesting gesaai het in hierdie Oos-Randse…
Die burgerregteorganisasie AfriForum eis ’n onmiddellike en vinnige ondersoek na skynbare oorlogsmisdade in Mosambiek. Dit volg op die sirkulasie van…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid is teleurgesteld oor nog ’n vertraging in die poging tot moord- en verkragtingsaak teen ’n voormalige lid…
AfriForum se Centurion-buurtwaglede het op 9 Januarie ’n noodboodskap per Telegram van ’n vrou ontvang wat langs die N1-snelweg tussen…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag antwoorde van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) geëis rakende hul belofte om EFF-leier Julius Malema hof…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide