AfriForum besoek Laerskool Louis Leipoldt met die teenboelieveldtog
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 16 en 17 Januarie 2023 by die Laerskool Louis Leipoldt in Centurion besoek…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 16 en 17 Januarie 2023 by die Laerskool Louis Leipoldt in Centurion besoek…
Die Hooggeregshof in Pretoria het vandag Julius Malema en die EFF se aansoek om verlof tot appèl teen ’n interdik…
Die AfriForum-tak in Klerksdorp, in samewerking met die Doringkruin-buurtwag, vorder fluks met die projek om die woonbuurt weer in ’n…
AfriForum se pas gestigte Deneysville-tak het letterlik nie gras onder hulle voete die afgelope Desember laat groei nie. Dié tak…
Vyf beweerde wildstropers is op 12 Januarie ná ’n ongeluk in die Boekenhout- /Grootvallei area vasgetrek. AfriForum se Naboomspruit-buurtwag het…
AfriForum se Warmbad-tak in Bela-Bela het gedurende ’n teenboeliepraatjie by die Laerskool Warmbad die graad 4- tot 7-leerders geleer hoe…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het regsaksie teen Eskom geneem om inligting rakende die kragverskaffer se omstrede kontrakte in te win. AfriForum…
AfriForum se Groblersdal-tak het op 13 en 14 Januarie ’n leierskapontwikkelingskursus by die CVO Gromar Landbou Akademie aan die nuut…
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 14 Januarie 2023 die nuwe jaar op ’n hoë noot afgeskop en ongeveer 60…
Chaos heers sedert gistermiddag in Parys omdat inwoners van Tumahole en Schonkenville genoeg gehad het van die feit dat hulle…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide