Benoni-tak maak dorp met skoonmaakprojekte netjies
AfriForum se Benoni-tak het die afgelope Januarie nie gras onder hulle voete laat groei nie. Dié tak het drie skoonmaakprojekte…
AfriForum se Benoni-tak het die afgelope Januarie nie gras onder hulle voete laat groei nie. Dié tak het drie skoonmaakprojekte…
Die AfriForum-tak in Sasolburg, wat bekend is vir al die gras wat hulle sny om die dorp netjies te hou,…
Julius Malema, leier van die EFF, en sy lyfwag Adriaan Snyman het vandag weer in die streekhof in Oos-Londen verskyn…
AfriForum se Groblersdal-tak het op 27 Januarie ’n teenboeliepraatjie vir die gr. 1-12-leerders van die CVO Gromar Landbou Akademie aangebied….
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan en AfriForumTV het op 27 Januarie 2023 by die Roepersfontein Bedieninge Kerk in Kriel besoek…
AfriForum het op 26 Januarie watermonsters by die Kakamas watersuiweringswerke geneem en dit by SANAS ’n geakkrediteerde laboratorium in Upington…
Die burgerregteorganisasie AfriForum in samewerking met Brain Tribe se Manie Botha, het op 27 Januarie Laerskool Helderkruin in Roodepoort besoek…
Die AfriForum-tak in Bethlehem het die afgelope maand steeds onverpoosd gewoeker met die grassny om die dorp, begraafplase en die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 25 Januarie Laerskool Tuine in Pretoria besoek. Dié veldtog dien as bewusmaking van…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 26 Januarie Laerskool Eloff in Delmas besoek. Dié veldtog dien as bewusmaking van…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide