Centurion-tak se buurtspan help gemeenskap skoonmaak
AfriForum se Centurion-buurtspan het op 20 Mei skouer aan die wiel gesit en op die gemeenskap se noodkreet om die…
AfriForum se Centurion-buurtspan het op 20 Mei skouer aan die wiel gesit en op die gemeenskap se noodkreet om die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag verdere geskrewe kommentaar ingedien teen die Onteieningswetsontwerp [B 23 – 2020]. Dít volg nadat die…
AfriForum se Kimberley-tak het op 20 Mei die Burger-monument by die Magersfontein-slagveld skoongemaak en kranse neergelê. Dié projek is saam…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 22 Mei die Laerskool Northmead in Benoni besoek. Dié veldtog dien as bewusmaking…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het op 20 Mei slaggate in Lion Cachetstraat begin opvul in samewerking met die NG gemeente Vanderbijlpark-Sentraal….
Die AfriForum-tak in Vryheid het vyf gevorderde Sniper-kameras op strategiese plekke in hierdie KwaZulu-Natalse dorp opgerig. Dit vorm deel van…
AfriForum se plaasmoordverslag vir die eerste kwartaal van 2023 toon dat minstens 77 plaasaanvalle, waartydens nege moorde gepleeg is, in…
Ouers en voogde wat hul kinders vir graad 1 of 8 wil inskryf in Gautengse skole vir 2024 moet daarvan…
AfriForum se Hessekwa-tak het op 17 Mei in Riversdal gereorganiseer. Die geleentheid is voorafgegaan deur gemeenskapsvergaderings in Albertinia en Stilbaai…
AfriForum het vandag ’n brief aan Bongiwe Sithole-Moloi, LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake (Cogta) gestuur waarin versoek word…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide