AfriForum raai Gautengse ouers aan: Registreer kinders so gou as moontlik vir graad 1 of 8 vanaf 11 Julie 2024
Die burgerregteorganisasie AfriForum raai ouers en voogde wat hulle kinders in Gautengse skole vir graad 1 of 8 wil inskryf…
Die burgerregteorganisasie AfriForum raai ouers en voogde wat hulle kinders in Gautengse skole vir graad 1 of 8 wil inskryf…
AfriForum se buurtwagte in Witrivier, Machadodorp en Mbombela (Nelspruit) beveg sedert die naweek konstant die verwoestende brande wat reeds nagenoeg…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het ’n aanrandingsaak teen Irvin Thabo Ngobeni aanhangig gemaak namens Nthabiseng Sebothoma. Ngobeni het vandag in die…
Die meeste brandkrane in Delmas, Ermelo en Piet Retief is goed sigbaar, hoewel bitter min van dié krane nie duidelik…
AfriForum se Groblersdal-tak het die afgelope Vrydag (5 Julie) met rolspelers van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die Departement van…
Jong aspirant entrepreneurs is nou ’n stappie nader om eendag vir hulself te werk en hul eie salaris te verdien….
Die nuutgestigte AfriForum Brandweer het op Sondag 7 Julie blitsig gereageer toe ’n brand by die Nasionale Distrikshospitaal in Bloemfontein…
Vyf winternagte in ’n tent, rantsoenpakkies en fiksheidsoefeninge: Só maak AfriForum sy spesialis-buurtwaglede rateltaai in opleiding AfriForum se twaalfde protopsankursus,…
AfriForum se Wes-Moot-brandspan het Donderdag (4 Julie) binne enkele ure drie brande, wat na bewering met opset gestig is, in…
Verteenwoordigers van die nuutgestigte Afrikanerstigting en AfriForum vertrek vandag na die Verenigde State om aan verskeie geleenthede deel te neem…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide