AFRIFORUM BRING DIE EFFEK VAN PLAASMOORDE OP MINDERJARIGES ONDER DIE VN SE AANDAG
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n omvattende brief aan die VN gestuur waarin die verwoestende effek wat plaasmoorde op minderjariges…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n omvattende brief aan die VN gestuur waarin die verwoestende effek wat plaasmoorde op minderjariges…
AfriForum het tien stappe tydens ’n regeringwerkswinkel oor landelike en stedelike veiligheid voorgestel wat die vlaag van plaasmoorde doeltreffend sal…
Verteenwoordigers van AfriForum het vandag die South African National Civic Organisation (SANCO) se optog teen onder meer plaasmoorde, op uitnodiging…
AfriForum het op 16 November ’n kranslegging by sy hoofkantoor in Centurion gehou in solidariteit met die geleentheid wat landbou-organisasies in…
Nóg ’n wrede aanval op ’n pa en seun op ’n plaas in die Vrystaat bevestig dat plaasmoorde ’n groter…
AfriForum het vandag ’n ope brief aan president Cyril Ramaphosa gerig waarin dié burgerregteorganisasie ’n dringende vergadering met hom versoek…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy ondersteuners vandag in Senekal toegespreek tydens ’n vreedsame protesaksie teen plaasmoorde. Dit volg op die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se lede en ondersteuners gaan op 16 Oktober om 10:00 by die gronde langs die Kommando N5-restaurant…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op pres. Cyril Ramaphosa se omsendskrywe, waarin hy op die moord van Brendin Horner en die…
Pres. Cyril Ramaphosa en Bheki Cele, minister van Polisie, moet verantwoordelikheid aanvaar vir die gebeure gister in Senekal tydens die…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide