Plaasmoorde ’n vorm van terreur, sê AfriForum
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die gemeenskap van Senekal toegespreek en plaasaanvalle en -moorde as ’n vorm van terreur bestempel….
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die gemeenskap van Senekal toegespreek en plaasaanvalle en -moorde as ’n vorm van terreur bestempel….
AfriForum het vandag skerp gereageer op die stelling van Bheki Cele, Minister van Polisie, dat plaasmoorde nie prioriteitsmisdade moet wees…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het Lt. Genl. Khehla John Sitole, Nasionale Polisiekommissaris, vandag versoek om ’n vergadering te belê om strategieë…
AfriForum se veiligheidstrukture het vandag aan die versetstoet teen plaasaanvalle in Naboomspruit deelgeneem, waar drie verdagtes in ’n plaasmoord vandag…
AfriForum se veiligheidstrukture was vandag deel van ongeveer 500 voertuie wat aan ’n versetstoet deelgeneem het. Die stoet het bestaan…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n formele skrywe aan die parlement gerig om ’n openbare verhoor oor plaasmoorde te hou….
Die burgerregteorganisasie AfriForum is somber oor die misdaadstatistieke wat deur Bheki Cele, Minister van Polisie, bekendgemaak is. ’n Skok of…
Die burgerregteorganisasie AfriForum is diep bedroef oor die moord op drie mense op ’n plaas buite Hartswater in die Noord-Kaap….
AfriForum en die organisasie se Trauma-ondersteuningseenheid verwelkom die vonnis wat regter David Makoba twee plaasaanvallers vandag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n verskerpte veldtog teen plaasmoorde van stapel gestuur en ’n ope brief aan pres. Cyril…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide