AfriForum laat SA’ners se stem hoor oor Eskom se buitensporige kragtarief
AfriForum het vandag aan Gauteng se openbare raadplegingsessie oor Eskom se voorgestelde kragtariefverhoging deelgeneem en daarop gewys dat daar nie…
AfriForum het vandag aan Gauteng se openbare raadplegingsessie oor Eskom se voorgestelde kragtariefverhoging deelgeneem en daarop gewys dat daar nie…
Die Pretoriase hooggeregshof het vandag uitspraak voorbehou in AfriForum se saak teen die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) en die…
AfriForum sit eerskomende Vrydag 29 November sy stryd teen die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se onregmatige en ongeldige kragtariefverhogings…
Dr. Kgosientsho Ramokgopa, minister van Elektrisiteit, se ingryping by die Eskom-City Power-geskil vandeesweek is net nóg ’n bewys van Panyaza…
AfriForum het vandag Eskom se planne om sy prysstruktuur aan te pas om die vaste koste aansienlik te verhoog, bestempel…
Die burgerregteorganisasie AfriForum waarsku dat Gauteng se dreigende waterkrisis aan die ernstige omvang van munisipale verval toegeskryf kan word en…
Die burgerregteorganisasie AfriForum doen ’n beroep op die publiek om van 18 November tot 4 Desember deel te neem aan…
AfriForum het gister amptelike kennisgewing ontvang van die Nasionale Engergiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) se besluit om hul nou tot die…
Hoor die pleidooi van die inwoners! Dít is die dringende beroep wat die burgerregteorganisasie AfriForum vandag aan die Tshwane-metro se…
AfriForum het vandag benadruk dat die burgerregteorganisasie nog geen kennisgewing ontvang het van die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) se…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide