AfriForum gee regspan opdrag om teen Eskom op te tree
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om teen Eskom op te tree omdat die kragreus beplan om die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om teen Eskom op te tree omdat die kragreus beplan om die…
AfriForum se Brits-tak het ’n petisie opgestel nadat Eskom gedreig het om dié dorp en die omliggende gebiede se elektrisiteit…
Die AfriForum-tak in Vryburg verwelkom die Naledi Plaaslike Munisipaliteit se openbare aankondiging dat hulle die dorp se vullisterrein gaan skoonmaak….
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n dringende skrywe aan dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, en die…
AfriForum het op 19 Maart 2020 ’n skrywe aan die Victor Khanye Plaaslike Munisipaliteit en Rand Water se bestuurder gerig ná die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het verdere kommentaar by die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) ingedien oor die impak wat ’n elektrisiteitstariefverhoging…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het in Februarie 2020 ’n teerprojek van stapel gestuur om slaggate in Louw Wepenerstraat te vul as…
Die datum om kommentaar op die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit in Klerksdorp se 2018/2019-jaarverslag te lewer, is na 28 Februarie 2020 aangeskuif nadat…
AfriForum se Welkom-tak het op 27 Januarie 2020 ’n skrywe aan die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit gerig rakende die uitloop van rou riool…
AfriForum het op 27 Januarie 2020 ’n kostebevel teen die Tshwane-metro in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria gekry oor die onwettige koopkragtariefheffings…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide