AfriForum nader MRK oor rou riool wat maande lank in Potch-komplekse vloei
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het Dinsdag ’n klag teen die JB Marks Plaaslike Munisipaliteit by die Menseregtekommissie (MRK) gelê oor…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het Dinsdag ’n klag teen die JB Marks Plaaslike Munisipaliteit by die Menseregtekommissie (MRK) gelê oor…
AfriForum se Kimberley-tak het ’n naweek gevul met kameraadskap, kultuur en geskiedenis as deel van hul algemene jaarvergadering (AJV) gevier….
Conrad Pretorius, die slagoffer van ’n padwoedevoorval, sal hopelik in Februarie volgende jaar uitvind of die saak teen hom laat…
AfriForum se Benoni-tak het Saterdag 7 Desember hul jaarlikse Kersrit gehou en ’n onvergeetlike dag van liefde, vreugde en samehorigheid…
Die inwoners van Parys is vuisvoos gesukkel met die gebrekkige dienslewering wat meer onlangs daartoe gelei het dat hulle tydens…
AfriForum se Grootoog-buurtwag in Keimoes het die afgelope naweek groot sukses behaal toe die buurtwag se inligtingspanleier ’n verdagte aangekeer…
AfriForum se Centurion-tak het gister nóg twee veiligheidskameras in die omgewing van Eldoraigne geïnstalleer om kabeldiefstal hierdie Kerstyd hok te…
AfriForum se Kroonstad-tak het die afgelope naweek die Junior Noord-Vrystaat Jukskei-toernooi bygewoon, en hul betrokkenheid het meer as net ondersteuning…
Met die feestyd wat op hande is, het AfriForum en ander nooddienste in Bloemfontein en omliggende areas hul paraatheid opgeskerp…
AfriForum se Sasolburg-buurtwag is vanjaar as die beste opkomende buurtwag in die streek aangewys. Dié buurtwag loop werklik die ekstra…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide