Witbank-tak bewillig nog teer om dorp se strate te herstel
AfriForum se Witbank-tak in Emalahleni het in Februarie en Maart as deel van die organisasie se padveiligheidprojek nog teer bewillig…
AfriForum se Witbank-tak in Emalahleni het in Februarie en Maart as deel van die organisasie se padveiligheidprojek nog teer bewillig…
AfriForum se Nelspruit-buurtspan het op Vrydag, 14 Maart, in samewerking met lede van die plaaslike gemeenskap, ’n skoonmaak- en grassnyaksie…
AfriForum se Vryburg-tak is deurlopend besig met volhoubare projekte wat daarop gemik is om dié dorp netjies te maak. Dié…
Die burgerregteorganisasie AfriForum voer aan dat die ANC-geleide regering vandag hul kop in skaamte moet sak oor die omvang van…
Inwoners in die Ekurhuleni-metro wat die slagoffers is van kragonderbrekings weens kabeldiefstal, moet nou R1 725 per huishouding opdok alvorens…
AfriForum verwelkom ’n skrywe, wat vanoggend aan lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in die Noord-Kaap gestuur is, as ’n…
AfriForum Sakenetwerk se nuutgestigte plaaslike sakenetwerk in Durbanville het Woensdag ’n nuwe bestuur aangewys wat gaan help terugploeg in plaaslike…
AfriForum se afdeling vir Gemeenskapsveiligheid het die afgelope naweek 11 buurtwaglede in die Wes-Kaap as skietinstrukteurs opgelei. Die doel van…
AfriForum se Sasolburg-tak het die afgelope naweek weer behoorlik moue opgerol om sowat 4 ha se gras te sny, bome…
AfriForum het vandeesweek namens sy sowat 14 000 lede in Ekurhuleni ’n sertifikaat van swak dienslewering aan die munisipale bestuurder…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide