Privaatvervolgingseenheid stel sy visier op Oos-Kaapse premier Oscar Mabuyane
AfriForum se privaatvervolgingseenheid oorweeg om die Oos-Kaapse premier Oscar Mabuyane en ander senior staatsamptenare in ’n multimiljoenrandse korrupsiesaak te vervolg…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid oorweeg om die Oos-Kaapse premier Oscar Mabuyane en ander senior staatsamptenare in ’n multimiljoenrandse korrupsiesaak te vervolg…
Die AfriForum-tak in Stilfontein het ’n besige drie maande agter die blad, maar dié tak het in hierdie tyd ’n…
Gauteng se drie metropolitaanse munisipaliteite (Ekurhuleni, Johannesburg en Tshwane) het versuim om terugvoer te gee op AfriForum se formele aansoeke…
AfriForum Sakenetwerk se nuutgestigte plaaslike sakenetwerk in Kempton Park het verlede week ’n loodskomitee en voorsitter aangewys wat gaan help…
Klankgreep: Jacques Broodryk (Afrikaans) Klankgreep: Jacques Broodryk (Engels) ’n Massapatrollie waaraan AfriForum se 177 buurt- en plaaswagte landwyd die afgelope…
AfriForum doen ’n beroep op die Hantam-, Kamiesberg- en Karoo Hoogland-munisipaliteite om dringend in te gryp by hul onderskeie vullisterreine….
AfriForum se Kathu-tak het onlangs twee noodwaterpunte in Olifantshoek opgerig om dié gemeenskap te help wanneer wateronderbrekings tref. Albei noodwaterpunte…
AfriForum het ’n dringende versoek aan die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit en Centlec gerig om onmiddellik te begin met instandhoudings- en…
Die voortdurende gebruik van die Bloemhofdam as ’n opgaar-, in plaas van ’n vloedbeheerdam, is volgens AfriForum onaanvaarbaar, aangesien gemeenskappe…
AfriForum se vullisverwyderingspan in Bloemfontein het gedurende Maart ’n reuserol gespeel om dié stad skoon te hou deur ’n indrukwekkende…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide