AfriForum beplan regsaksie ná verwerping van e-posse oor onteiening
AfriForum het sy regspan vandag opdrag gegee om ondersoek in te stel nadat verskeie mense AfriForum ingelig het dat hulle…
AfriForum het sy regspan vandag opdrag gegee om ondersoek in te stel nadat verskeie mense AfriForum ingelig het dat hulle…
AfriForum se 11 takke in die Karoo-streek het op 28 Januarie 2020 skrywes aan hul plaaslike munisipaliteite gerig om hande…
AfriForum het Busisiwe Mkhwebane, die Openbare Beskermer (OB), vandag versoek om te bedank. Dié burgerregteorganisasie beskou haar as onbekwaam vir…
Die AfriForum-tak in Sasolburg gaan vanjaar voort om parke en groen stroke in Sasolburg en Vaalpark netjies te hou en…
AfriForum het op 27 Januarie 2020 ’n kostebevel teen die Tshwane-metro in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria gekry oor die onwettige koopkragtariefheffings…
Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, gaan volgens mediaberigte vandeesweek verder met enkele belanghebbendes oor die inhoud van die Wysigingswetsontwerp…
AfriForum se Oos-Moot-buurtwaglede, inwoners van Waverley en die Moot Crime Stop Security het Maandagmiddag 27 Januarie 2020 ’n betreder vasgetrek nadat…
Die Suid-Afrikaanse burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n omvattende internasionale veldtog vir die beskerming van burgerregte in Suid-Afrika van stapel gestuur….
Die AfriForum-buurtwag in Bellville, wat deel vorm van die Kaapstad-Noord-takstruktuur, het op 25 Januarie 2020 saam met ander rolspelers aan…
AfriForum Jeug het vandag ’n skrywe aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) se bestuur gerig waarin optrede teen studenteraadslede…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide