AfriForum se Bloemhof-tak help gemeenskap met kosvoorraad tydens staat van inperking
AfriForum se Bloemhof-tak het op 28 en 30 Maart 2020 voedsel aan minderbevoorregte gesinne geskenk. Dié tak het 200 kg…
AfriForum se Bloemhof-tak het op 28 en 30 Maart 2020 voedsel aan minderbevoorregte gesinne geskenk. Dié tak het 200 kg…
AfriForum het op 27 Maart 2020 ’n brief aan Lindiwe Sisulu, Minister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie, gerig om…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n dringende skrywe aan dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, en die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die regering vandag gemaan om akkurate en tydige inligting oor COVID-19 tydens die nasionale inperking bekend…
Die AfriForum-buurtwag in Uitsig het op 25 Maart 2020 gehelp om twee sakerowers vas te trek. Die buurtwag se veiligheidsvoorsitter het omstreeks…
AfriForum se Stellenbosch-tak het met kommer kennis geneem van die Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit se voorneme om ’n gedeelte van die…
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n brief aan Bheki Cele, Minister van Polisie, en genl. Khehla Sitole, Nasionale…
Die AfriForum-buurtwag in Krugersdorp het op 23 en 24 Maart 2020 in samewerking met die SAPD en verskeie sekuriteitsmaatskappye twee verdagtes in…
’n Lid van AfriForum se Springs-buurtwag het op 24 Maart 2020 in samewerking met die GPF ’n verdagte aangekeer. Morné Greyling, die…
AfriForum verwelkom die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria se besluit op 24 Maart 2020 om Justice Sethlangu skuldig te bevind op die moord…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide