POLITIEKE WIL ONTBREEK BY DWS OM PLAASLIKE OPLOSSINGS VIR PLAASLIKE PROBLEME TE KRY
AfriForum het vandag sy bekommernis uitgespreek oor die gebrek aan politieke wil by die Departement van Water en Sanitasie (DWS)…
AfriForum het vandag sy bekommernis uitgespreek oor die gebrek aan politieke wil by die Departement van Water en Sanitasie (DWS)…
Volgens die burgerregteorganisasie AfriForum skets die ouditeur-generaal (OG) Tsakani Maluleke se 2019/2020-verslag oor munisipaliteite ’n voorspelbaar somber prentjie en een…
Lede van AfriForum se Boksburg-buurtwag het op 19 Junie 2021 Vlak 1-noodhulpopleiding ontvang. Die opleiding is deur ’n plaaslike sekuriteitsmaatskappy…
Die AfriForum-tak in Machadodorp het insette gelewer teen ’n beplande myn op die De Kroon-plaas in die Machadodorp-omgewing. Hierdie aksie…
AfriForum se Dullstroom-buurtwag het in Junie gehelp om voorbrande in dié dorp te maak. Daar is op verskeie gebiede in…
AfriForum het op 17 Junie 2021 kommentaar ingedien op die konsepbeleid vir ambag- en kleinskaalmynaktiwiteite wat die Departement of Minerale Hulpbronne en Energie op 5 Mei…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die aankondiging van president Cyril Ramaphosa verwelkom dat die selfopwekkingskraglimiet verhoog sal word van 1…
’n Verdagte wat beskuldig word van twee klagtes van seksuele aanranding en een klag van verkragting, het Woensdag uiteindelik in…
AfriForum het vandag kommentaar ingedien om die ontwikkeling van mynbou-aktiwiteite in die Marico Biosfeerreservaat teen te staan. Lede van die…
Die protospan van AfriForum se Riversdal-buurtwag, wat deel vorm van dié organisasie se Hessekwa-tak, het in die laaste week van…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide