Bothaville-tak en boere herstel slaggate op R504 as deel van #OnsDorp-projek
Die AfriForum-tak in Bothaville het slaggate op die R504 herstel in samewerking met plaaslike boere wat ook gebruik maak van…
Die AfriForum-tak in Bothaville het slaggate op die R504 herstel in samewerking met plaaslike boere wat ook gebruik maak van…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het met ’n oudit van Vrystaatse munisipaliteite bevind dat die provinsie vrot vaar wat dienslewering betref. Die…
Die AfriForum-tak in Springbok het in Julie die plaaslike begraafplaas opgeknap as deel van die organisasie se #OnsDorp-projek. Die tak…
Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het op 2 Augustus met adv. Mzwakhe Mofokeng, waarnemende bestuurder van die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit, en…
Die AfriForum-tak in Bronkhorstspruit het op 1 Augustus begin om Welkom in AfriForum-wêreld-borde in die area op te rig. Hierdie…
Die AfriForum-buurtwag in Hluhluwe het gister in samewerking met Alpha Sekuriteit, binne ure ’n motor met ’n gekloonde lisensieskyf opgespoor….
Die AfriForum-tak in Welkom het as deel van die organisasie se #OnsDorp-projek op 1 Augustus 2022 vir Fouche Loodgieters aangestel…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 24 Julie ’n patrollie by die Donkerhoek-begraafplaas gehou om die veiligheid van besoekers te…
AfriForum Jeug se Kemptonpark-tak het op 28 Julie 70 komberse aan die Elim Kliniek geskenk. Elim Kliniek is ’n rehabilitasiesentrum…
Die AfriForum-tak in Benoni het gedurende Julie die herstel van slaggate geprioritiseer, omdat baie klagtes vanuit die gemeenskap ontvang is…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide