AfriForum se Wes-Moot-tak plant vier bome by Hoër Tegniese Skool Pretoria-Tuine
AfriForum se Wes-Moot-tak het op 7 September vier bome by die Hoër Tegniese Skool Pretoria-Tuine as deel van dié burgerregteorganisasie se…
AfriForum se Wes-Moot-tak het op 7 September vier bome by die Hoër Tegniese Skool Pretoria-Tuine as deel van dié burgerregteorganisasie se…
In antwoord op die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, se kommentaar in die Nasionale Vergadering gister, het AfriForum herhaal…
AfriForum het vandag die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit op terme geplaas oor die haglike toestand van die drinkwater in Parys. Die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n mondelinge voorlegging voor die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Polisie gedoen om die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op…
Die AfriForum-buurtwagte in Christiana, Delareyville en Vryburg het gedurende Augustus en vroeg in September hard gewerk om sigbaarheid in dié…
Die AfriForum-buurtwagte in Mooirivier het in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies hul onderskeie omgewings in Augustus beveilig. Daar…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het hofstukke ingedien om as ’n vriend van die hof in die Demokratiese Alliansie (DA) se saak…
AfriForum se Keimoes-tak en Grootoog-buurtwag het op 31 Augustus ’n reuse-brand in Keimoes langs die lyndraad in Hoofstraat geblus. Die…
Die AfriForum-tak in Bronkhorstspruit het op 2 September, drie voetoorgange, twee voor Hoërskool Erasmus en een voor Laerskool Du Preez…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag hofstukke by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien om dele van die Wet op Rampbestuur wat…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide