AfriForum se Nelspruit-buurtwagte reageer op twee inbrake tydens massapatrollie
Die AfriForum-buurtwagte in Mbombela, Witrivier en Machadodorp het op 11 April aan die organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Die doel van die massapatrollie is…